Jaarboeke

Musiekopvoeding 309


 
Modulekode JMO 309
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Opvoedkunde
Module-inhoud

In hierdie module word studente toegerus om Musiekopvoeding as deel van die vak Kuns en Kultuur vanaf Graad 4 – 9 aan te bied. Die module-inhoud is ‘n progressie van die voortsetting van kennis (musiekkonsepte) en vaardighede (musiekaktiwiteite) wat in die vorige module JMO 220 bemeester is.  Die module sluit kennis, vaardighede, waardes en houding in wat in praktyktoepassing vereis word en om die inherente musikaliteit van leerders te ontwikkel en te verryk.  Musiekopvoeding as fokus (geïntegreer met dans en drama), Musiekwaardering (basiese musiekgeskiednis) en klawerbordkennis is ingesluit. Student oefen – op grond van hul agtergrondskennis en vaardighede - ‘n keuse  tussen basiese klawerbord-vaardigheid of gevorderde klavierbegeleiding uit.

Modulekrediete 40.00
Voorvereistes JMO 209
Onderrigtaal Afrikaans en Engels word in een klas gebruik
Departement Geesteswetenskaplike Opvoedkunde
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences